Blog spesiaal vir die inwoners van Wag-'n-Bietjie dameskoshuis***
Tuesday, November 23, 2010
Dink hieroor
Het jy vandag iets gedoen terwyl jy gedink het: hoekom is ek besig om my tyd te mors? As jy nou daaraan dink, het jy regtig jou tyd gemors of is daar iets waardevol wat jy kon leer daaruit?
No comments:
Post a Comment